Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 14:51 Afrikaans 1983 (AFR83)

en dan die stukkie sederhout, die hisoptakkie, die bloedrooi garing en die lewende voël dompel in die vars water met die bloed van die voël waarvan die kop afgesny is. Hy moet die water met die bloed in sewe keer teen die huis sprinkel.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 14

Kyk Levitikus 14:51 in konteks