Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 12:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna moet sy nog drie en dertig dae wag om seker te wees dat die bloedvloeiing opklaar. Voordat dié tydperk om is, mag sy aan niks raak wat gewyd is nie en ook nie in die heiligdom ingaan nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 12

Kyk Levitikus 12:4 in konteks