Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 12:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Die Here het vir Moses gesê:

2. “Sê vir die Israeliete: Wanneer 'n vrou 'n seun in die wêreld bring, is sy onrein, soos wanneer sy menstrueer, 'n week lank.

3. Op die agste dag moet die seuntjie besny word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 12