Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 5:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

As hulle vra: “Waarom het die Here ons God al hierdie dinge aan ons gedoen?” moet jy hulle antwoord: Net soos julle My, die Here, verlaat het en vreemde gode in julle eie land gedien het, so sal julle in 'n land wat nie aan julle behoort nie, vreemdes dien.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 5

Kyk Jeremia 5:19 in konteks