Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Soos 'n leeu uit die digte Jordaanbos toeslaanop 'n weiveld aan 'n standhoudende stroom,so sal Ek vir Edom eensklaps verjaag uit sy land,en Ek sal vir dié taak aanwys wie Ek verkies.Wie is soos Ek, wie kan My tot verantwoording roep?Wie is die regeerder wat teen My kan standhou?

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:19 in konteks