Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek lê 'n eed af by Myself, sê die Here, dat Bosra 'n verlate plek sal word, 'n spot, 'n uitgedorde stuk grond, 'n voorbeeld wat in verwensings aangehaal word, en dat al sy buitedorpe vir altyd in puin sal lê.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:13 in konteks