Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 2:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het julle in 'n vrugbare land gebringom die vrugte daarvan en die goeie dinge daarin te geniet,maar toe julle in my land gekom het,het julle dit verontreinig;die land wat my eiendom is, is deur julle besoedel.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 2

Kyk Jeremia 2:7 in konteks