Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 2:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priesters het nie gevra: “Waar is die Here?” nie,dié wat my wil moes bekend maak, het My nie erken nie.Die regeerders het hulle teen My verset,die profete het in die naam van Baäl opgetreeen gode gedien wat nie kan help nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 2

Kyk Jeremia 2:8 in konteks