Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 2:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het nie gevra: “Waar is die Herewat ons uit Egipteland laat optrek het?” nie.Hy het ons deur die woestyn gelei,deur 'n droë wêreld vol slote,deur 'n dor land vol doodsgevaar,deur 'n land waardeur niemand trek en waarin geen mens woon nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 2

Kyk Jeremia 2:6 in konteks