Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 41:50 Afrikaans 1983 (AFR83)

Reeds voor die jare van hongersnood begin het, is daar vir Josef twee seuns gebore. Sy vrou Asenat, dogter van Poti-Fera priester van On, het hulle vir Josef in die wêreld gebring.

Lees volledige hoofstuk Genesis 41

Kyk Genesis 41:50 in konteks