Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 41:49 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josef het so baie koring bymekaargemaak dat dit net soveel was as die sand van die see. Hy het later opgehou om aan te teken hoeveel daar was, want dit was te veel om te tel.

Lees volledige hoofstuk Genesis 41

Kyk Genesis 41:49 in konteks