Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 3:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vir die mens het die Here God gesê: “Omdat jy na jou vrou geluister het en geëet het van die boom waarvan Ek jou verbied het om te eet,“is die aarde deur jou toedoen vervloek;met swaarkry sal jy daaruit 'n bestaan maak,jou lewe lank;

Lees volledige hoofstuk Genesis 3

Kyk Genesis 3:17 in konteks