Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 3:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vir die vrou het die Here God gesê:“Ek sal jou baie swaar laat kry met jou swangerskappe:met pyn sal jy kinders in die wêreld bring.Na jou man sal jy hunker,en hy sal oor jou heers.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 3

Kyk Genesis 3:16 in konteks