Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 29:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy het nog 'n keer swanger geword en 'n seun in die wêreld gebring. Sy het gesê: “Hierdie keer prys ek die Here.” Daarom het sy die seun Juda genoem.Daarna het sy vir eers nie weer kinders gehad nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 29

Kyk Genesis 29:35 in konteks