Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 29:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy het weer swanger geword en 'n seun in die wêreld gebring. Toe sê sy: “Na hierdie keer sal my man aan my gebind wees, want ek het nou al drie seuns vir hom in die wêreld gebring.” Daarom het sy die seun Levi genoem.

Lees volledige hoofstuk Genesis 29

Kyk Genesis 29:34 in konteks