Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 24:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Laban het vir hom gesê: “Kom saam! Jy is 'n man wat deur die Here geseën is. Waarom bly jy hier buite staan? Ek het vir jou plek reggemaak in my huis, en daar is ook plek vir die kamele.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 24

Kyk Genesis 24:31 in konteks