Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 24:29-30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Rebekka het 'n broer gehad met die naam Laban. Toe hy die neusring sien en die armbande aan sy suster se arms en haar hoor vertel wat die man alles vir haar gesê het, het hy na die man toe gehardloop by die fontein buite die stad. Toe hy by hom kom, het die man nog by die kamele gestaan, langs die fontein.

Lees volledige hoofstuk Genesis 24

Kyk Genesis 24:29-30 in konteks