Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 6:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe vra die koning: “Wie is in die voorhof?”Net toe kom Haman aan in die buitenste voorhof van die paleis om by die koning aan te beveel dat Mordegai opgehang moet word aan die galg wat Haman vir hom opgerig het.

Lees volledige hoofstuk Ester 6

Kyk Ester 6:4 in konteks