Toe vra die koning: “Watter eerbewys en erkenning het Mordegai hiervoor ontvang?”Die kamerpersoneel van die koning het geantwoord: “Hy het niks ontvang nie.”