Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 31:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het die nasies laat sidder van die gedreun van die seder se val toe Ek hom die doderyk ingestuur het na dié toe wat in die graf is. Al die bome van Eden, die uitsoekbome, die bestes op die Libanon, almal wat aan die water gestaan het, was bly daar onder die aarde.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 31

Kyk Esegiël 31:16 in konteks