Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 31:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here my God: “Die dag toe die seder na die doderyk toe af is, het Ek die onderaardse waters oor hom laat treur en die strome teruggehou, sodat die baie water opgeraak het. Ek het die Libanon ook laat treur oor die seder; al die bome het verdroog.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 31

Kyk Esegiël 31:15 in konteks