Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 14:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die koning van Egipte die berig kry dat die volk vir goed weg is, het sy houding en dié van sy amptenare teenoor die Israeliete verander. Die Egiptenaars het gesê: “Wat het ons aangevang dat ons die Israeliete laat trek het? Nou is ons hulle diens kwyt!”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 14

Kyk Eksodus 14:5 in konteks