Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 14:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal die farao weer koppig maak, sodat hy julle agtervolg, en Ek sal my mag laat geld teen hom en sy leër. Dan sal Egipte besef dat Ek die Here is.”Die Israeliete het die bevele uitgevoer.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 14

Kyk Eksodus 14:4 in konteks