Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 29:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses het die hele Israel bymekaargeroep en vir hulle gesê: “Julle het self ondervind wat die Here alles voor julle oë met Egipte, met die farao en al sy amptenare en met sy hele land gedoen het:

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 29

Kyk Deuteronomium 29:2 in konteks