Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 29:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Behalwe die verbond wat Moses by Horeb met die Israeliete gesluit het, het hy op bevel van die Here ook in Moab 'n verbond met hulle gesluit. Hier volg die inhoud daarvan.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 29

Kyk Deuteronomium 29:1 in konteks