Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 24:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wanneer 'n man pas getroud is, mag hy nie saam met die leër optrek om te gaan oorlog maak nie. Hy mag ook nie met enige verpligting belas word nie. 'n Jaar lank moet hy van alles vrygestel wees om sy vrou met wie hy getroud is, gelukkig te maak.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 24

Kyk Deuteronomium 24:5 in konteks