Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 24:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

mag haar eerste man wat haar weggestuur het, nie weer met haar trou nie. Sy is verontreinig, en as hy weer met haar trou, sal dit vir die Here iets afskuweliks wees. Jy mag nie die land wat die Here jou God vir jou as besitting sal gee, onder jou sonde laat ly nie.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 24

Kyk Deuteronomium 24:4 in konteks