Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 14:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar dié wat net herkou of net volledig gesplete kloue het, mag julle nie eet nie: die kameel, die haas, die dassie. Hulle herkou maar het nie gesplete kloue nie: hulle is vir julle onrein.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 14

Kyk Deuteronomium 14:7 in konteks