Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 14:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit geld ook van die vark: hy het wel gesplete kloue maar hy herkou nie. Hy is vir julle onrein. Julle mag nie die vleis van hierdie diere eet of selfs aan hulle karkasse raak nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 14

Kyk Deuteronomium 14:8 in konteks