Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die vrou is toe met haar plan na die stadsburgers toe, en hulle het Seba seun van Bikri se kop afgesny en dit na Joab toe oorgegooi. Hy het die ramshoring geblaas, en die manskappe het van die stad af uitmekaargegaan, elkeen na sy woonplek toe. Maar Joab het na die koning toe teruggegaan in Jerusalem.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:22 in konteks