Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit gaan maar net oor 'n man uit die Efraimsberge. Sy naam is Seba seun van Bikri. Hy het teen koning Dawid in opstand gekom. Lewer hom net uit, dan trek ek van die stad af weg.”Hierop het die vrou geantwoord: “Goed! Sy kop sal vir jou oor die muur gegooi word.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:21 in konteks