Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 36:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het die Egiptiese koning vir Eljakim, Joahas se broer, koning gemaak oor Juda en Jerusalem, en sy naam verander na Jojakim. Neko het vir Joahas, Jojakim se broer, saamgevat Egipte toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 36

Kyk 2 Kronieke 36:4 in konteks