Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 36:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jojakim was vyf en twintig toe hy koning geword het en het elf jaar in Jerusalem geregeer. Hy het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here sy God.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 36

Kyk 2 Kronieke 36:5 in konteks