Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 32:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hiskia het al die mure wat afgebreek was, herbou, die forte hoër gebou, nog 'n muur buite-om opgetrek en die terras by die Dawidstad laat versterk. Hy het ook 'n groot klomp spiese en skilde laat maak.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 32

Kyk 2 Kronieke 32:5 in konteks