Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 32:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

en 'n groot klomp mense het bymekaargekom en al die fonteine en ook die watervoor wat deur die omgewing geloop het, toegegooi. Hulle het gesê: “Hoekom moet die konings van Assirië baie water kry as hulle hier kom?”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 32

Kyk 2 Kronieke 32:4 in konteks