Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die wag het laat weet: “Die boodskapper het tot by hulle gekom, maar hy kom nie terug nie. Die een wat die wa dryf, moet Jehu seun van Nimsi wees, want hy dryf soos 'n mal mens!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:20 in konteks