Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Joram van Israel het toe opdrag gegee: “Span die wa in.”Hulle het sy wa ingespan en hy het opgeklim. Koning Ahasia van Juda het op sy eie wa geklim. Hulle het na Jehu toe gery en by hom gekom by die stuk grond van Nabot die Jisreëliet.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:21 in konteks