Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Joram stuur toe 'n tweede perderuiter. Toe hy by hulle kom, sê hy: “Die koning vra of jy in vrede kom?”Jehu het geantwoord: “Wat maak dit saak of ek in vrede kom? Sluit by my aan.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:19 in konteks