Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar was nie voor hom nog so 'n koning soos hy wat hom tot die Here bekeer het met sy hele hart en siel en met al sy kragte in ooreenstemming met die hele wet van Moses nie, en ná hom was daar ook nie so 'n koning soos hy nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:25 in konteks