Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josia het ook die dodebesweerders en die waarsêers, die afgodsbeelde, al die stinkende en veragtelike afgode wat in Juda en Jerusalem te sien was, uitgeroei. So het hy voldoen aan die eise van die wet soos dit opgeteken was in die boek wat die priester Gilkija in die huis van die Here gekry het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:24 in konteks