Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het egter nie sy hewige toorn teen Juda laat vaar nie. Hy het toornig gebly oor Manasse se uittartende optrede teen Hom.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:26 in konteks