Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 20:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hiskia het vir Jesaja gesê: “Die woord van die Here wat jy aan my oorgedra het, is goed.” Hiskia het bygevoeg: “As daar maar net in my tyd vrede en veiligheid is!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 20

Kyk 2 Konings 20:19 in konteks