Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 13:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ten spyte hiervan het hulle nie afgesien van die sonde wat die koningshuis van Jerobeam vir Israel laat doen het nie. Hulle het daarmee volhard. Selfs die Asjerabeeld het in Samaria bly staan.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 13

Kyk 2 Konings 13:6 in konteks