Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 13:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Gasael van Aram het die leër van Joahas vernietig en soos stof vertrap. Gasael het vir Joahas geen manskappe laat oorbly nie, net vyftig ruiters, tien strydwaens en tien duisend voetsoldate.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 13

Kyk 2 Konings 13:7 in konteks