Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 12:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priester Jojada het 'n kis gevat, 'n gat in die deksel geboor en dit langs die altaar neergesit, regs van waar 'n mens die huis van die Here binnekom. Die priesters wat by die drumpel wag gestaan het, het al die geld wat na die huis van die Here toe gebring is, daarin gegooi.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 12

Kyk 2 Konings 12:9 in konteks