Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 12:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hulle sien dat daar baie geld in die kis is, het die sekretaris van die koning saam met die hoëpriester na die tempel toe gegaan en die geld wat in die huis van die Here was, in 'n sak gesit en gaan tel.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 12

Kyk 2 Konings 12:10 in konteks