Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 1:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elia het hom geantwoord: “So seker as ek 'n man van God is, daar sal vuur uit die hemel uit afkom en jou en jou vyftig man verteer!”Daar het toe 'n vuur van God uit die hemel uit afgekom en dit het die offisier en sy vyftig man verteer.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 1

Kyk 2 Konings 1:12 in konteks