Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 1:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning stuur toe 'n derde keer 'n offisier met sy vyftig man. Die derde offisier is die berg op. By Elia aangekom, het hy op sy knieë voor hom geval en hom om genade gesmeek: “Man van God, spaar tog asseblief my lewe en die lewe van hierdie vyftig man.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 1

Kyk 2 Konings 1:13 in konteks