Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Saul sê toe vir sy slaaf: “Nou goed, kom ons gaan, maar wat sal ons vir die man saamvat? Die brood in ons sakke is al op. Ons het ook nie 'n geskenk om vir die man van God te gee nie. Wat het ons?”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:7 in konteks