Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die slaaf sê toe vir Saul: “Nee, wag! In hierdie stad is 'n man van God. Dié man geniet hoë aansien. Alles wat hy sê, gebeur net so. Kom ons gaan soontoe. Dalk kan hy vir ons sê waar om te soek.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:6 in konteks